NEXT COURSES ( 6 Weeks, 1 day per week, 18h00 - 20h00)
Durbanville       29 March   (Wednesdays)
Paarl                  25 April     (Tuesdays)
Wellington        08 May       (Mondays)
Durbanville       10 May       (Wednesdays)

    Call 021 300 1118  /  082 3977 452     info@studioimage.co.za






























“Dear Johan

Many thanks for the opportunity to attend one of your photographic courses.
 
You have not only taught me the meaning of all the photographic terminology but also demonstrated it to me practically on my own camera and also by showing me examples of each on various photographs. This teaching method enabled the theory, practical and end product to come together as one. It was great not only to have one on one tuition with you but to benefit from the knowledge of your varied experience and shared passion for a good photograph. It was particularly kind of you to supply refreshments throughout and also happily spend an extra hour sharing your photos and extraordinary experiences in various parts of the world.
 
I look forward to applying my newly acquired knowledge and various tips so kindly received from you.
 
Kind regards
Karen.”
*                                                                  *
Ook in Afrikaans beskikbaar. Lees wat ons mense daarvan se :

“Beste Johan,

Baie dankie vir 'n vrugtevolle kursus wat ons 50 plussers by jou gevolg het. In die eerste plek was dit in Afrikaans en verder het jy die inligting op 'n baie ontspanne, gemaklike manier oorgrdra. Beide my suster en ek het meer geleer oor ons kameras se funksies en kon dit sommer al na die lesing toepas. Ons sal  ook weet waarna om op te let sou mens 'n nuwe kamera wou aanskaf. Dankie dat jy al ons vrae geduldig beantwoord het sonder om ons te laat voel ons is totaal onongelig. Ook vir die inligting rondom die stoor van die fotos op die rekenaar. Ons sal graag weer op 'n latere geleentheid oor hierdie aspek 'n klas met jou wil bespreek.

Hopelik sal baie ander soos ons by jou kom kers opsteek.

Groete,

Dalene en Wilna”
                                                                 *


Wanneer jy my ouderdom is, “a woman over 40”, dan vra jy jouself af, hoekom kon daar nie vir ons ‘n instruksieboek gegee word nie? Dit sou verseker dinge makliker gemaak het, maar defenitief nie meer interessant nie. Iewers langs die pad het ons hierdie belangrike ding vergeet, en dit is ons elkeen se innerleke skoonheid. Of jy nou bak-ore het, ‘n skewe neus, sproete, skewe lippies, ‘n dubbele ken, wat ookal, elke vrou is op haar eie mooi. Dit is hoekom ek ‘n maand terug besluit het, dis nou of nooit. Die mik-en-druk foto’s doen dit nie meer vir my nie. Ek het ‘n afspraak by Studio Photography Wellington gemaak, en Johan Dempers het die uurtjie van “photoshoots” groot pret gemaak. Hoekom nie ‘n slag jou innerlike na buite te laat vloei met ‘n paar verspotte grappies en met ‘n goeie kamera-man nie?? Dit was groot pret. Skielik nadat ek die foto’s ontvang het, en omdat dit professioneel gedoen is, sien ek myself anders in die spieël en voel ek nie meer so bedreig deur die jong poppies se mooi foto’s nie. Ek wil die “over 40’s” aanspoor om een dag te vat, ‘n bietjie “make-up” aan te sit (onthou jy het net een gesig) en die moeite te doen om Studio Photography in Wellington te besoek vir ‘n “photoshoot” teen ‘n BAIE bekostigbare prys. Dit is iets wat jou altyd baie na aan die hart sal lê en niemand van jou kan wegvat nie – jou innerlike skoonheid!! Groot dankie aan Johan Dempers!!

Lizelle B
Booking_Form.htmlBooking_Form.html

BASIC PHOTOGRAPHY COURSE

BASIESE  FOTOGRAFIE  KURSUS

2017

BASIC PHOTOGRAPHY 2016

  1. *     Photography: A short overview  -Yesterday, Today, Tomorrow

                Johan Dempers - Introduction

                Introduction to the DSLR camera

                Introduction to lenses

  1. *     Technical Stuff

                HDR

                Camera modes

                Sensors

                Shutter speed

                Aperture and Depth of Field

                F Stops

                ISO / ASA

                Metering modes

                Focussing

                Storage: Cards & Drives

  1. *    Composition

               Perspective & Distortion

                Landscape & Portrait

                About rules & breaking them

                Perspective & Distortion

                Using the background

                Tripods monopods & stability

  1. *     The Magic of light

                Reflectors, Honeycombs & Snoots

                White Balance

                Natural light

                Tungsten, Fluorescent &

                Other light sources

                Creative fun

                Filters

*      Camera Flash & Off Camera Flash

*      Practical Photo Shoot

                People and landscapes

                Studio & on location

*      Basic digital processing, intro

               enhancement & manipulation

                choosing the right Software

                Lightroom & Photoshop

  R 3 900

     2017 COURSE